Die o/13-krieketspan

Wernich Bekker Die o/13-krieketseisoen het baie goed begin met Lüneburg se 7’s krieket, waar die o/13-span eerste geëindig het. Ons bedank TWK as die borg van hierdie toernooi. In die liga is daar alreeds 6 wedstryde gespeel, waarvan Lüneburg 4 gewen het en 2 verloor het. Die span het wel deurgedring na die kwarteind-rondtes wat […]
Die o/11-krieketspan

Jacques Malan Die o/11-krieketspan het hierdie seisoen puik krieket gespeel. Hulle het in Augustus te Lucas Meyer Laerskool ‘n toernooi gespeel. Hulle het 4 wedstryde gespeel en al 4 is baie oortuigend gewen, waar hulle dan in die finaal teen Michaelis gewen het en dus as die wenners van die toernooi gekroon is. Die 9de […]
Mini-Krieket 2023

Michelle Hambrock Ons is dankbaar dat al ons mini-krieketspanne die geleentheid gekry het om aan verskeie kriekettoernooie deel te neem. Mnr Steffen het gehelp met die afrigting van die graad 3-groep. Ons is dankbaar vir sy passie en belangstelling in die sport, en bedank hom dat hy hierdie groep kinders help groei het. Ons jong […]
Rugby 2023

Jacques Malan Die kwartaal het afgeskop met ‘n toernooi te Wittenberg. Die o/11-Sewes-span het 2 wedstryde gespeel en albei baie mooi gewen. Die o/13-span het hul eerste wedstryd verloor en die tweede een baie oortuigend gewen. Die volgende toernooi was te Amsterdam. Die o/11’s het weer 2 wedstryde gespeel en het 1 gewen en een […]
Tag Rugby 2023

Michelle Hambrock Hierdie jaar se rugbyseisoen het met ‘n “BANG” begin. Die jonger span, 0/8, het vroeg in hul seisoen twee takeltoernooie gehad, waar hulle dapperheid en toewyding op die sportveld moes toon. Mnr. Eckart Beneke het met entoesiasme afgerig en die oefensessies was altyd die hoogtepunt van die dag. Die onder 9-groep het hulle […]
Tennis

Mareylin Olivier Sommige van ons seuns, wat nie aan rugby deelgeneem het nie, het gedurende hierdie kwartaal tennis geoefen en gespeel. Dinsdag, 6 Junie het vyf van ons seuns deelgeneem aan ‘n rondomtalie-tennistoernooi in Piet Retief by die hoërskool se tennisbane. Die seuns het baie goed gevaar tydens die tennistoernooi en ons is baie trots […]
Senior Netball 2023

Angelika Johannes Sechs Jahre her hätte ich nicht gewagt davon zu träumen, 2 ganze Netballteams für die älteren Mädels zusammenstellen zu können. Und nun haben wir es doch geschafft! Aus 9 Mädels in der 4. – 7. Klasse sind 22 geworden. Das ist erstaunlich! Diese Netballsaison war erbauend und herausfordernd zugleich. Einerseits lassen die Mädels […]
Junior Netbal 2023

Verona Wortmann Omdat ons die eerste kwartaal met ‘n konsert afgesluit het, en nie ekstra tyd vir Netbalvaardighede gehad het nie, het die 2023 netbalseisoen vroeg in die 2de kwartaal met volle vaart afgeskop. Ons het elke oefensessie ten volle benut om seker te maak die spelers is gereed vir die seisoen se kompetisies wat […]
Swemverslag 2022

Wernich Bekker Op 4 Maart 2022 het die Robben-Pinguine Swemgala te Lüneburg plaasgevind. Dit was die eerste keer in ‘n volle 2 jaar dat ons toeskouers toegelaat het om saam ons die atlete se talente te bewonder. Die Robben het die swemgala gewen, maar die Pinguine sal hopelik volgende jaar terug byt. Daar het ‘n […]
Atletiekverslag 2022

Carel du Plessis Die 8ste Februarie het ons Panther-Tiger interhuis-atletiekbyeenkoms plaasgevind, met ‘n pawiljoen vol toeskouers. Die ouers en grootouers was toegelaat om dié byeenkoms by te woon, waaroor ons onsettend dankbaar is. Twee nuwe rekords is opgestel: Carsten Meyer: S o/12 Gewigstoot Ralph Thiele: S o/11 Gewigstoot Die volgende trofeë is uitgedeel: Mini Victrix […]