Lüneburg jagkompetisiewenners
- 1e prys - Landolf Klingenberg
- 2e prys - Quinton jansen van Rensburg
- 3e prys - Heinz Drewes
Om selfversekerde en gebalanseerde leerders, in die unieke Duitse kultuur, met Christelike waardes toe te rus om hulle volle potensiaal in die samelewing te bereik.

Leerders aan te moedig tot optimale, selfdenkende en afgeronde individue. ‘n Hoë akademiese standaard te handhaaf. Gekwalifiseerde onderwysers met die nodige geestelike kwaliteit en lewensingesteldheid. Deur ‘n toegewyde en gemotiveerde beheerliggaam, bestuurspan, ouers , onderwysers en leerder.