Erstes Jahr bei der Mpumalanga Cycling League

Cycling 01 Schule Lüneburg Skool

In diesem Jahr nahm Schule Lüneburg zum ersten Mal an der Mpumalanga School Cycling League teil. Es gibt 5 Radrennen-Events (Lydenburg, Piet Retief, Secunda, Middelburg und Mankele, in der Nähe von Nelspruit) mit einer technischen Route, die die Teilnehmer mehrere Male fahren müssen. Je nach Altersgruppe fahren sie unterschiedlich zwischen 4 und 12 Kilometer. Die […]

Erste Hockeyerfahrungen und viel Begeisterung

Hockey Schule Lüneburg Skool

Die Klasse 1-3 Mädels lernten in diesem Quartal neue Ballfähigkeiten beim Hockey. Sie genossen diese Übungsstunden sehr und kapieren das Spiel schon viel besser. Wir organisierten einen informellen Hockeynachmittag in Wittenberg, wo wir gegeneinander und miteinander spielten. Unsere Spieler lernten viel dabei und waren sehr aufgeregt, weil sie zum ersten Mal auf ein richtiges Hockeyfeld […]

Goeie Jaar vir ons o/11- en o/13-Krieketspanne: Kwarteindrondte Wink!

Aktivitäten

Hierdie jaar het ons aan altwee krieketligas deelgeneem; die o/11 en o/13. In die o/11 spannetjie speel ook baie dogters, wat hulle goed van hulle taak kwyt. Ons eindig agste in hierdie liga en sal vroeg volgende kwartaal in die kwarteindrondte teen Winterton te staan kom. Hier sal ons poog om tot die halfeindrondte deur […]

Suksesvolle Seisoenbegin: Lüneburg in die Finaal van die o/13 7’s-Kriekettoernooi

Krieketliga Schule Lüneburg Skool

Die krieketseisoen het met die o/13 7’s-kriektoernooi te Lüneburg afgeskop. Ses skole het deelgeneem. Lüneburg het in die finaal teen Michaelis gespeel en tweede geeindig. In die NKZN-krieketliga het die span ongelooflik goed presteer en het aan die einde van die 3de kwartaal, 5de geeindig om na die kwarteindronte deur te dring. Vroeg in die […]

Rugby

Schule Luneburg 134 Schule Lüneburg Skool

Beide, die o/11 en o/13 spanne het hierdie kwartaal baie mooi rugby gespeel. Albei spanne het aan 2 wintersportdae deelgeneem. Die onder 11’s het by ons eie sportdag aanskoulike rugby gespeel en altwee hul wedstryde baie oortuigend gewen. Die onder 13’s het 1 wedstryd verloor en 1 gewen. Tydens die Maranatha-sportdag, wat op Piet Retief […]

Netbal

Schule Luneburg 136 Schule Lüneburg Skool

Ons is baie trots op ons senior en junior dogters se netbalprestasies vanjaar. Die dogters het te Lüneburg die 20 ste April, sowel as te HSPR (Maranatha) die 18de Mei, aan die twee wintersportdae deelgeneem. Beide, die junior en senior spanne het by albei sportdae baie goed gevaar.Die vooruitsigte vir die volgende jare lyk belowend […]

Interhuis Atletiek

Schule Lüneburg Atletiek Schule Lüneburg Skool

Die Panther / Tiger atletiekbyeenkoms het 2 Februarie 2024 te Lüneburgplaasgevind. Die atlete het goed gevaar en die volgende prestasies is behaal: Die Panthers wen vir die eerste keer sedert 2018 die interhuisbyeenkoms en ontvang die TWK-skild.

Interlaer

Luneburg Schule Atletiek Schule Lüneburg Skool

Die interlaeratletiekbyeenkoms vind 16 Februarie te Amsterdam plaas. Die atlete, wat deelgeneem het, het die skool se naam weereens hoog gehou en die volgende prestasies is behaal: Nuwe record:

DSF – Atletiek

Screenshot 2024 05 28 at 13.38.07 Schule Lüneburg Skool

Die DSF-atletiekbyeenkoms vind 24 Februarie te Pionier plaas. Weereens hou die atlete ons skool se naam hoog en hulle bring die volgende medaljes huistoe: 21 Goud, 33 Silver, 35 Brons Die volgende prestasies is behaal: Dogters kampioenaflostrofee Mini Victrix Ludorum: Cara Niebuhr Senior Victrix Ludorum: Lyla Müller Reg deur die seisoen het die atlete ongelooflik […]

Renovierung des Schwimmbads

gfds Schule Lüneburg Skool

Angelika Johannes Wenn man sich auf einem Gebiet nicht gut auskennt, macht man sich darüber auch keine großen Gedanken. So ging es mir auf jeden Fall bei der Renovierung des Schwimmbads. Eigentlich wollte ich hier nur kurz erwähnen, dass alle Risse im Schwimmbad repariert wurden, und es neu beschichtet wurde. Aber als ich mich bei […]