Schule Luneburg Skool 04 Schule Lüneburg Skool

Hierdie jaar, nes die atletiek, is die Robben-Pinguine swembyeenkoms op ‘n heeltemal nuwe manier vir ons almal aangebied.

Tog het dit die leerders nie laat terugstaan nie. Al die swemmers het vir ons uitgehaal en gewys dat al daardie oefening afbetaal het.

Die Robben het wel aan die einde van die byeenkoms die beste gevaar en dus het hulle die trofee gewen. Die toekennings is as volg uitgedeel.

Ludorums:

  • Mini Victrix: Rebekka Hambrock
  • Mini Victor: Alex Talanda
  • Junior Victrix: Lyla Müller
  • Junior Victor: Sheldon Müller
  • Senior Victrix: Michelle Hinze
  • Senior Victor: Harald Gevers

Rekords:

Seuns:

  • Vryslag o/12: Kai Talanda

Dogters:

  • Vryslag o/10: Lyla Müller
  • Borsslag o/10: Danielle Hambrock
  • Rugslag o/10: Lyla Müller
  • Vlinderslag o/10: Lyla Müller

Aflos:

  • Medley-aflos meisies: Robben

Wernich Bekker

Comments are closed.
d6 School Communicator VIR MEER INFO
Install the d6 School Communicator for desktop or mobile today to stay up to date with all the latest news, calendar events, homework and more.
ABLADEN
Latest Posts
Erika Niebuhr
EINSCHULUNG 2021
LEIERSNAWEEK 2021
Schule Luneburg Skool 04 Schule Lüneburg Skool
PANTHER-TIGER ATLETIEK 2021
Schule Luneburg Skool 02 Schule Lüneburg Skool
PRAKTIKUM IN LÜNEBURG lena vichel
Schule Lüneburg Skool