Lüneburg jagkompetisiewenners

  • 1e prys - Landolf Klingenberg
  • 2e prys - Quinton jansen van Rensburg
  • 3e prys - Heinz Drewes

Schule Lüneburg Skool Schule Lüneburg Skool Lüneburg Schule Lüneburg Skool Am Ncaga-Berges Fuße, steht unsre Schule fest Schule Lüneburg Landsdiens Toer 2018 Schule Lüneburg Skool Lüneburg Ons gee om, en leer oor die omgewing Landsdiens Toer Schule Lüneburg Kleuterskool Schule Lüneburg Skool Lüneburg Zwergen Kindergarten Kleuterskool Schule Lüneburg Konzert Leben im All Schule Lüneburg Skool Lüneburg Kultur - Kultuur Konzert 2018 Leben im All Schule Lüneburg Skool Deutsches Schwimmenfest 2018 46 Schule Lüneburg Skool Lüneburg Lüneburger Schwimmfest Robben vs Pinguine
In 1870 gegründet

Lüneburg Primêre Skool is in 1870
deur die nasate van die Hermannsburgse
Sendings-organisasie begin

GANZHEITLICHE BILDUNG

Hier wird Wert gelegt auf die ganzheitliche
Bildung des Kindes. Umweltschutz spielt
auch eine große Rolle an der Schule

KULTURELE GEBEURTENISSE

Paaskonsert en paasverkope, Skoolbasaar, Ostertag, Moedersdag, Afskeidsfunksie & Kersfeesfunksie.

ORT: LüNEBURG, KZN

Lüneburg Skool vorm die middelpunt v.d
Duitse gemeenskap in die vrugbare
Ncagadal, in die Natalse Hoogland,
duskant die Mpumalanga grens.

UNTERRICHT

Es findet ein abwechslungsreicher
und intensiver Unterricht statt, bei
dem sich die Lehrer dem einzelnen
Schüler widmen können.

3 GRONDLSAGFASES

Tale, Wiskunde, Natuurwetenskappe,
Tegnologie Sosiale Wetenskappe
en Bestuurswetenskappe & Lewensvaardighede.

BESOEK DIE SKOOL

P357, Northern Kwazulu Natal, SA

NEWSLETTER

Teken in op ons Ncaga Echo nuusbrief.

NEUESTEN NACHRICHTEN

AUF DEM LAUFENDEN HALTEN

Valentinstag: Masifunde

Valentinstag kann in sehr unterschiedlichen Formen gefeiert werden. An der Schule Lüneburg ist es zur jährlichen Tradition geworden, ein lokales Projekt zu identifizieren und es auf irgendeine Art und Weise zu unterstützen. In diesem Jahr wurde für das neue Masifunde Projekt eine Sammelaktion gestartet. Masifunde 

Leiersnaweek 2020

Graad 7 is die skooljaar waarna die meeste leerders al van Graad 1 af uitsien. Dit kom blykbaar met die mees oënskynlike voordele: Jy is die oudste en het meer regte as die jongeres. Jy kry eerste kos in die eetsaal. Jy mag raas as 

Frau Niebuhr: Offiziell Schulleiterin

Das Jahr ist im vollen Schwung und obwohl der Schulalltag von dem Störfaktor des Coronavirus unterbrochen wurde, ist das Lernen für Lehrer und Schüler nicht abgesagt. Hinter den Kulissen pendelt sich die (nicht mehr ganz so) neue Schulleiterin auf ihren neuen Job ein. Seit dem 

GEBEURE

HOU JOUSELF OP HOOGTE

Neem asseblief kennis van die volgende balangrike datums en gebeure.

Ons is op Instagram | Wir sind auf Instagram

Studentewerk uitstalling | Schülerarbeit ausstellen
  • Die Graad 4s het hierdie week in Natuurwetenskap en Tegnologie oor klank geleer en dan hulle eie snaarinstrumente gebou 🎸 

#schulelüneburg #lüneburg
  • Selfs in die winter vind ons buite die mooiste kunsmateriaal! 🍁🌻
.
#schulelüneburg #lüneburg #letthemplay
  • NUWE KASTE 🌸
.
Dit was beslis nie “lockdown” in terme van ontwikkeling by die skool nie! 
.
Die kuns klas het nuwe kaste gekry! Ons is baie dankbaar vir hierdie mooi toevoeging tot stoorplek vir die skool!
.
#schuleluneburg #luneburg #classroomdecor
  • SONPANELE ☀️ 
.
Dit was beslis nie “lockdown” in terme van ontwikkeling by die skool nie! 
.
Ons is baie trots dat ons nou ‘n stelsel sonpanele op een kant van die skooldak het. Dit sal beslis tydens „load shedding“ baie help!
.
#schuleluneburg #luneburg #sonpanele #solarpanels #sustainableliving #greenliving #raisingthemgreen
  • Die Graad 7-leerders het oor die lockdown tydperk baie indrukwekkende Tegnologieprojekte gebou! 
#schulelüneburg #lüneburg #tegnologie #schoolprojects #technologyproject
  • Ons wens alle ma's 'n gelukkige Moedersdag toe 💛☕️
.
#lüneburg #schulelüneburg #moedersdag #muttertag #happymothersday
  • Liewe leerders, 
kan julle dit glo?
Dis al vyf weke lockdown,
Dis rêrig so!
.
Ons sit by die huis, 
Mag julle nie sien nie, 
Geen klaskamer, witbord, 
Nie eers nie klein glimlag nie.
.
Ons mis julle erg, 
Julle stories en grappe
En daai handgeskrewe 
Briefies en mooi boodskappe. .
Soms mis ons self, ‘n bietjie 
lawaai en stoutheid - (maar as iemand ons vra, 
Ontken ons die feit). .
Ons het al van 
Tante Louise se toebrood gedroom, 
En ons mis die koffie, 
En Meneer Schmidt se spekboom. .
.
Ons weet nog nie wanneer
ons julle weer mag sien
nog een week, twee weke, 
vyf weke, tien?
.
Maar ons wou net sê, 
Ons is so trots op julle, 
Hoe julle by die huis werk, 
En julle ouers? Sjoe, hulle
.
Het ons verskriklik beïndruk,
Hoe hulle optree
met werksblaaie uitdruk, 
en by die huis klas gee
.
so dat julle voorbereid is 
vir die tyd wat nog voorlê
Ons hoop julle het onthou
Om vir hulle dankie te sê? .

Liewe leerders ons mis julle, 
Maar ons bly by die huis, 
Mnr. Ramaphosa is reg, 
Julle is veiliger tuis. .

Ons mis julle baie, 
Maar glo as ons sê, 
Die dag as ons terug by die skool is, 
Sal ons ‘n groot partytjie hê! 🎉
.
.
.
.
.
#lüneburg #schulelüneburg #communityovercorona
  • Paasgeskenke sal noch tot 13:00 vandag in die ou skool te koop wees 🐰 
#schulelüneburg #lüneburg #paasfees #paasgeskenke #easter #eastergifts