Schule Lüneburg Skool - Wappen

Welkom by Laerskool Lüneburg | Willkommen zu der Lüneburger Grundschule

+27 (0) 34 815 0059

Lüneburg Primêre Skool vorm die middelpunt van die Duitse gemeenskap in die vrugbare Ncagadal, in die Natalse Hoogland, net duskant die Mpumalanga grens.

Skool informasie:

luneburg@lantic.net

Werksure:

  • Maan-Don 8:00 - 14:00
  • Vrydae 8:00 - 12:30
  • Sat & Son Gesluit
Erika Niebuhr
Erika Niebuhr INFO
SKOOLHOOF | SCHULLEITERIN
Irmela Gevers
Irmela Gevers INFO
ONDERWYSERES

Met die hulp van God en in die afhanklikheid van Hom poog ons by Lüneburg skool om die leerders na die beste van ons vermoë op te voed en vir die lewe hier op aarde en in die Hiernamaals voor te berei. In ons skoollied sing ons dit so:

Am Ncaga-Berges Fuße, steht unsre Schule fest:
Hier finden Kinder Muße zu lernen nur das Best’.
Hier bildet man den Menschen nach Seele, Geist und Leib,
Dass in gesundem Körper gesunder Geist verbleib.






  • Paasgeskenke sal noch tot 13:00 vandag in die ou skool te koop wees 🐰 
#schulelüneburg #lüneburg #paasfees #paasgeskenke #easter #eastergifts
  • Ein Video mit Fotos von dem Robben-Pinguine Schwimmfest (am 6. März) und dem Deutschen Schwimmfest (am 14. März). #lüneburg #schulelüneburg #schwimmfest
  • Omdat die skool al Woensdag sluit, sal die Paasoggend nie Vrydag plaasvind. 
Die paaseiers en ander goedjies sal gedurende die volgende tye in die ou skool te koop wees:
Dinsdag 17 Maart: 10:00 tot 14:30
Woensdag 18 Maart: 07:00 tot 13:00
  • Die Graad 4’s het in LV ratels uit “paper mache” gemaak en hulle versier. Hulle het dit so geniet, om hulle kreatiwitiet uit te lewe 💙 
#lüneburg #schulelüneburg #ratels #kuns #art #artsandculture #kidsart
  • Nog oulike paaseiers en geskenke wat volgende Vrydag, 20 Maart by ons Paasoggend beskikbaar sal wees. 
Watter een is jou gunsteling? 
#lüneburg #schulelüneburg #paaseiers #paasoggend #ostern #ostergeschenke
  • Die Graad 7’s het ook 3D-modelle van ‘n lugbesoedelingstoneel gebou. Die resultate was werklik indrukwekkend! 🏭 
#lüneburg #schulelüneburg #kunsenkultuur #artsandculture
  • Die Graad 7’s het in Kuns & Kultuur potloodsketse van tonele van lugbesoedeling geskep. 
#lüneburgschule #lüneburg #schulelüneburg #kunsenkultuur #artsandculture
  • Einige der süßen Ostergeschenke, die bei unserem Ostermorgen am Freitag den 20. März zu kaufen sind 🐰
.
#schulelüneburg #lüneburg #ostermorgen #osterverkauf #ostergeschenke #🐰