WERTE IM SCHULALLTAG
An unserer Schule ist das Erziehungsmodell anhand von 6 wichtigen Werten erarbeitet worden: Respekt, Verantwortung, Rücksicht, Ausdauer, Tapferkeit und Initiative. Den Schülern soll positives Verhalten vermittelt werden und sie sollen täglich darin bestärkt werden.
Das geschieht mit Hilfe eines Systems, an dem man erkennen kann, wie sie sich sozial weiterentwickeln: Jeder Schüler bekommt ein Bild eines Baumes und kann bei jedem positiven Verhalten ein Blatt ausmalen. Ziel ist es natürlich, den kompletten Baum auszumalen. Dieser Baum symbolisiert das Wachsen und Gedeihen der Schüler.
Ebenso werden Übertretungen der Schulregeln den Schülern verständlich gemacht und auf gerechter Weise hantiert. Diese Werte sollen den christlichen Ethos der Schule unterstreichen und ergänzen.
WAARDES VIR ONS SKOOLLEWE
By ons skool word goeie gedrag by die leerders op grond van 6 belangrike waardes gekweek: respek, verantwoordelikheid, bedagsaamheid, uithouvermoë, waagmoed en inisiatief. Die leerders leer positiewe gedrag en word daagliks aangemoedig om dit toe te pas.
Die sisteem word geimplementeer met behulp van ‘n stelsel wat toon hoe hulle sosiaal ontwikkel: Elke leerder ontvang ‘n prentjie van ‘n boom en kan ‘n blaar inkleur vir positiewe gedrag. Die doel is natuurlik om die hele boom in te kleur. Hierdie boom simboliseer die groei en floreer van die leerders.
Eweneens word oortredings van skoolreëls aan die leerders verduidelik en billik hanteer. Hierdie waardes is daar om die Christelike etos van die skool te beklemtoon en te ondersteun.
- Tapferkeit: Mut und Stärke zeigen! – Wenn es schwierig wird, werde ich tapfer weitermachen!
- Respekt: Behandle andere so, wie du selbst behandelt werden möchtest. – Ich werde alle Menschen, Dinge und mich selbst respektieren.
- Verantwortung: Verpflichtungen und eigenes Handeln ernst nehmen. – Ich werde im Leben verantwortlich umgehen.
- Initiative: Eigenständiges Handeln wird erwartet! – Ich schaffe das! Ich probiere Neues und erreiche meine Ziele!
- Rücksicht: Aus Liebe die Anliegen, Sorgen und Gefühle der anderen beachten. – Ich werde auf andere achten und liebeswürdig sein.
- Ausdauer: Zu Ende bringen, was man anfängt! – Ich werde mit Ausdauer arbeiten und mich durchgehend anstrengen!
- Waagmoed: Wys moed, dapperheid en sterkte! – As dit moeilik raak, sal ek dapper aanhou!
- Respek: Behandel ander soos jy self behandel wil word. – Ek sal alle mense, dinge en myself respekteer.
- Verantwoordelikheid: Om verpligtinge en eie optrede ernstig op te neem. – Ek sal verantwoordelik in die lewe optree.
- Initiatief: Onafhanklike optrede is belangrik! – Ek kan dit doen! Ek probeer nuwe dinge en bereik my doelwitte!
- Bedagsaamheid: Uit liefde op die behoeftes, bekommernisse en gevoelens van ander let. – Ek sal ander in ag neem en gaaf wees.
- Uithouvermoë: Voltooi wat jy begin! – Ek sal met deursettingsvermoë werk en heeltyd hard probeer!