Goethe-Zertifikat A2: Deutsch

In der 7. Klassse Klassse können die Schüler das Goethe-Zertifikat A2 erwerben. Diese Deutschprüfung ist offiziell und international anerkannt und bestätigt den Lernerfolg auf der Stufe A2 des Gemeinsamen europäischen Referenzrahmens der Sprachen (GeR).

Mit dem Zertifikat können Grundkenntnisse der Sprache nachgewiesen werden und Möglichkeiten einer globalen Karriere werden eröffnet. Deutsch ist einer der wichtigsten Sprachen der Welt, vor allem im Bereich der Wissenschaft, Forschung und Wirtschaft.

Außerdem bietet das Erlernen einer Fremdsprache Vorteile in der Kommunikation und dem interkulturellen Verständnis.

Duitse Sertifikaat OP A2-VLAK

In Graad 7 kan die leerders die Goethe-sertifikaat A2 verwerf.

Hierdie Duitse eksamen word amptelik en internasionaal erken en bevestig die taalvaardighede op die vlak A2 van die Gemeenskaplike Europese Verwysingsraamwerk  vir Tale (GeR).

Met die sertifikaat word die basiese kennis van ‘n taal bewys en moontlikhede van ‘n wêreldwye loopbaan word geopen.

Duits is een van die belangrikste tale ter wêreld, veral op die gebied van die wetenskappe, navorsing en besigheid. Daarbenewens bied die aanleer van ‘n taal voordele in kommunikasie en interkulturele begrip.

Schule Lüneburg Skool 28 Schule Lüneburg Skool Voordele van Duits
Schule Lüneburg Skool 44 Schule Lüneburg Skool Voordele van Duits