Krieketseisoen 2021

Cricket Schule Lüneburg Skool

Wernich Bekker Graad 7 Seuns Die krieketseisoen was in hierdie jaar ongelukkig baie kort. Min wedstryde kon gespeel word en die kompetisie teen ander skole was nie altyd toegelaat nie. Ons het wel teen ons pa’s gespeel en dit was beslis ‘n hoogtepunt. Die o/11’s en die o/13’s het op verskillende dae volle wedstryde teen […]

Netbalkliniek te Wittenberg

Netbal 5 Schule Lüneburg Skool

Angelika Johannes Tydens die wintersportseisoen in Mei het al die dogters aan ‘n netbalkliniek te Wittenberg deelgeneem. Die kliniek het oor twee dae gestrek en is deur die Protea-speelster Romé Joubert aangebied. Dit het bestaan uit intensiewe eenhede met verskillende oefeninge vir opwarming, vaardighede en die spel. Die eerste dag het spesifiek gefokus op verdedigende […]

Swemseisoen 2021

Schule Luneburg Skool 04 Schule Lüneburg Skool

Hierdie jaar, nes die atletiek, is die Robben-Pinguine swembyeenkoms op ‘n heeltemal nuwe manier vir ons almal aangebied. Tog het dit die leerders nie laat terugstaan nie. Al die swemmers het vir ons uitgehaal en gewys dat al daardie oefening afbetaal het. Die Robben het wel aan die einde van die byeenkoms die beste gevaar […]

Panther-Tiger Atletiek 2021

PANTHER-TIGER ATLETIEK 2021

As gevolg van die Covid-regulasies het ons hierdie jaar die Panther-Tiger atletiekbyeenkoms in twee dae verdeel om die hoeveelheid toeskouers te akkommodeer. Die juniors het Dinsdag die 9de Maart aan hulle items deelgeneem en die seniors die 11de Maart. As gevolg van die verdeling was die gees op die paviljoen elektries gewees, omdat daar meer […]

Schwimmsaison 2020

Schwimmsaison 2020

Wieder haben wir es geschafft. Eine weitere Schwimmsaison voller Erfahrungen und Abenteuer liegt hinter uns. Die Schwimmsaison fing im vierten Quartal des letzten Jahres an, als die Schwimmer sich beim Üben gut eingesetzt haben. Wir fingen mit dem Einüben und korrigieren der Schwimmtechnik an, und haben obendrein auch viel Ausdauertraining gemacht. Nach der langen Dezemberferien, […]

Atletiekseisoen 2020

Atletiekseisoen 2020

Die atletiekseisoen het met ‘n suksesvolle Interhuis, die jaarlikse „Panther-Tiger“, afgeskop. Die dag is altyd ‘n hoogtepunt vir ouers en leerders en is gevul met hope gees. Die Tiger-span het na afloop van die byeenkoms die beker gewen. Baie geluk! Die atlete het die 14de Februarie aan die Interlaer te Wittenberg deelgeneem. Al ons atlete […]

Mini-Krieket 2019

Mini-Krieket Schule Lüneburg Skool

Soos ons almal weet word KRIEKET in Lüneburg met HOOFLETTERS gespel. Die basis vir goeie krieketspelers word in Lüneburg al op ‘n jong ouderdom gelê. Alle graad 1 tot 3-leerders het in hierdie seisoen aan die Mini-Krieket deelgeneem. Mini-Krieket lê ‘n goeie fondasie vir die toekoms. Dit laat alle leerders, ongeag hulle vaardighede, ‘n gelyke […]

Rugby tydens die tweede kwartaal

Rugby at Luneburg School

Die eerste wedstryd het op die 25ste April te Lucas Meyer plaasgevind en slegs een van die spanne het aan die tackle rugby byeenkoms deelgeneem. Die leerlinge het gesukkel, veral omdat die teenstanders soos reuse teenoor hulle gelyk het. Die span wat deelgeneem het, het hulle eerste wedstryd verloor , maar tydens die tweede wedstryd […]

Krieket 2018

Schule Lüneburg Skool Krieket

Hierdie jaar het ons twee krieket spanne in die liga ingeskryf, ‘n o/11- en ‘n o/13-span. Vir sekere o/11’s was dit rof, want hulle moes vir beide spanne speel. Maar ons spelers staan vir niks terug nie en in die liga verloor ons o/11-span slegs 1 wedstryd en slaag dus daarin om in die semi-finaal […]

Mini-Krieket

Mini-Krieket

Mini-Krieket Die krieketseisoen vir die o/7’s, o/8’s en o/9’s was baie prettig gewees. Ons het van die begin van die seison af al die beginners die regte boultegnieke geleer. Die nodige hand-oog-koördinasie was ‘n bietjie meer uitdagend met so ‘n klein bal. Die seisoen was gevul met wen en verloor. Die leerders het mekaar gemotiveer […]