WhatsApp Image 2023 06 20 at 10.33.01 1 Schule Lüneburg Skool

Michelle Hambrock

Hierdie jaar se rugbyseisoen het met ‘n “BANG” begin. Die jonger span, 0/8, het vroeg in hul seisoen twee takeltoernooie gehad, waar hulle dapperheid en toewyding op die sportveld moes toon.

Mnr. Eckart Beneke het met entoesiasme afgerig en die oefensessies was altyd die hoogtepunt van die dag.

Die onder 9-groep het hulle laaste tag-rugby-toernooie geniet. Ons kan nie wag om te sien wat die volgende seisoene vir hierdie groeiende rugbysterre inhou nie.

Previous

Next

Comments are closed.