Prysuitdeling 2017

Ons jaarlikse prysuitdeling het Donderdag, 30 November, in die saal plaasgevind. Hierdie aand bied vir ons die geleentheid om aan die leerders erkenning te gee vir wat hulle op kulturele-, sport- en akademiese gebied vermag het. Baie geluk aan elke leerder vir hul prestasies. Ons op trots op elkeen wat sy beste gegee het! Baie […]