Krieket 2018

Hierdie jaar het ons twee krieket spanne in die liga ingeskryf, ‘n o/11- en ‘n o/13-span. Vir sekere o/11’s was dit rof, want hulle moes vir beide spanne speel. Maar ons spelers staan vir niks terug nie en in die liga verloor ons o/11-span slegs 1 wedstryd en slaag dus daarin om in die semi-finaal […]
Krieketliga

KRIEKETLIGA vs. Nardini (Tuis – Dinsdag, 2 Augustus) Ons seuns kolf eerste en teken altesaam 187 lopies aan in hul 20 boulbeurte en verloor slegs 1 paaltjie. Baie geluk aan elke speler wat hul hart uitgespeel het, Alexander het 95 lopies, Phillip 45 lopies en Eckard 29 lopies en al drie was nie uit nie. […]
Sewes Krieket
Ons seuns hat vanjaar aan die o/11 Zululand liga deelgeneem sowel as aan die o/13 en o/11 Sewes kriekettoernooie. Ons het ook ‘n paar vriendskaplike krieketwedstryde gespeel. Die verslae van die wedstryde volg: o/13 Sewes kriekettoernooi te Lüneburg Vrydag, die 28ste en Saterdag, die 29ste Julie het ons die jaarlikse o/13 Sewes toernooi hier op […]