Afskeidnaweek

Schule Lüneburg Skool - Afskeidnaweek

Afskeidnaweek Die Vrydagoggend na die afskeidsfunksie het die graad 7-dogters met Mnr. Schmidt, Mev. Niebuhr en Oom Walter na Badplaas vertrek. Dit was yskoud en het die hele pad soontoe saggies gereën – maar nogsteeds was ons baie opgewonde oor die naweek. Nadat ons gearriveer het, het ons in die heerlik warm spa swembaddens geswem, […]