Mädels Tennis 2018

Schule Lüneburg Tennis

In diesem Jahr waren da nur 8 Mädels die Tennis gespielt haben. Für die drei Anfänger war alles ein bisschen fremd, aber ihre Balltechnik wurde immer besser. Wir haben viel auf der Vorhand konzentriert, da gerade die Schläge am meisten gespielt werden. Unser erstes Spiel gegen Michaelis ging sehr gut. Wir hatten 3 Sätze jeder, […]

Bulletjies Rugby

Schule Lüneburg Skool - Bulletjies Rugby

Bulletjies Rugby. Dit was ‘n besonderse seisoen vir die Lüneburg rugbyspanne, omdat ons vir die eerste keer in jare 26 gretige rugbyspelers gehad het om fiks te hou. Die oefensessies het balvaardighede, besprekingstyd oor die rugby-aanpak & merkerreëls en speltyd ingesluit. Die jongste groep het ons veral beïndruk, met hulle goeie hand-oog koördinasie en sportmanskap. […]

Netbalseisoen 2018

Schule Lüneburg Skool - Netbalseisoen

Netbalseisoen 2018. Hierdie kwartaal het ons afgeskop, of eerder afgegooi, met ‘n netbalkliniek, waar die meisies nuwe tegnieke en netbalvaardighede geleer het. Hulle het geleer hoe om hulle “netbalhuis” te bou. Hierdie netbalhuis het ‘n goeie fondasie wat uit die basiese vang– en gooi-tegnieke bestaan. Daarby het hulle ook verdediging, goeie en stabiele liggaamsposisie, voetwerk, […]

Atletiek

Schule Lüneburg Skool - Atletiek

Atletiek. Ons atlete was goed voorbereid hierdie afgelope atletiekseisoen en het elke liewe een hul kant deur en deur gebring. Ons het drie byeenkomste gehad waaraan ons deelgeneem het: Panther/Tiger Sportfest Dit was voorwaarlik ‘n ongelooflike dag gewees vir sport. Al ons leerders het baie mooi deelgeneem aan die onderskeie items op die dag en […]

Schwimmen

Schwimmen Schule Lüneburg Skool

Schwimmen. Eine weitere Schwimmsaison voller Erfahrungen und Abenteuer liegt hinter uns. Bei warmem Wetter und mit begeisterten Schwimmern, konnten wir viel neue Technik erlernen und natürlich auch fit werden. Unser erstes Schwimmfest, Robben und Pinguine, fand am 2. März statt und die Kinder waren wirklich kleine Robben und Pinguine im Wasser. An diesem Tag haben […]

Krieketliga

Schule Lüneburg Skool Cricket League

KRIEKETLIGA vs. Nardini (Tuis – Dinsdag, 2 Augustus) Ons seuns kolf eerste en teken altesaam 187 lopies aan in hul 20 boulbeurte en verloor slegs 1 paaltjie. Baie geluk aan elke speler wat hul hart uitgespeel het, Alexander het 95 lopies, Phillip 45 lopies en Eckard 29 lopies en al drie was nie uit nie. […]

Sewes Krieket

Ons seuns hat vanjaar aan die o/11 Zululand liga deelgeneem sowel as aan die o/13 en o/11 Sewes kriekettoernooie. Ons het ook ‘n paar vriendskaplike krieketwedstryde gespeel. Die verslae van die wedstryde volg: o/13 Sewes kriekettoernooi te Lüneburg Vrydag, die 28ste en Saterdag, die 29ste Julie het ons die jaarlikse o/13 Sewes toernooi hier op […]

Lüneburg vs Wittenberg Sportdag

Vandag gaan geen tellings van die sportdag gegee word nie maar dankbaarheid gaan uitgespreek word teenoor almal wat die dag ‘n sukses gemaak het. Twee skole se toeskouers sit op die pawiljoen en gesels soos ou vriende, kinders speel met mekaar asof hul in dieselfde skool is en personeel praat en lag asof hul in […]

Mini-cricket

Schule Lüneburg Skool - Mini-cricket

In diesem Jahr hatten wir eine u/7, u/8 und u/9 Mini-cricket Mannschaft. Die Ergenisse sind wie folgt: 03. August gegen Maranatha Am 3. August spielten die u/8 und u/9 Mannschaften gegen Maranatha. Unter den u/9 Spielern herrschte ein guter Geist, und deshalb siegten sie in beiden ihren Wettkämpfen. Zuerst war unsere u/8 Mannschaft ein bisschen […]