Beide, die o/11 en o/13 spanne het hierdie kwartaal baie mooi rugby gespeel. Albei spanne het aan 2 wintersportdae deelgeneem. Die onder 11’s het by ons eie sportdag aanskoulike rugby gespeel en altwee hul wedstryde baie oortuigend gewen. Die onder 13’s het 1 wedstryd verloor 
Read more
Jacques Malan Die kwartaal het afgeskop met ‘n toernooi te Wittenberg. Die o/11-Sewes-span het 2 wedstryde gespeel en albei baie mooi gewen. Die o/13-span het hul eerste wedstryd verloor en die tweede een baie oortuigend gewen. Die volgende toernooi was te Amsterdam. Die o/11’s het 
Read more
Michelle Hambrock Hierdie jaar se rugbyseisoen het met ‘n “BANG” begin. Die jonger span, 0/8, het vroeg in hul seisoen twee takeltoernooie gehad, waar hulle dapperheid en toewyding op die sportveld moes toon. Mnr. Eckart Beneke het met entoesiasme afgerig en die oefensessies was altyd 
Read more
Die eerste wedstryd het op die 25ste April te Lucas Meyer plaasgevind en slegs een van die spanne het aan die tackle rugby byeenkoms deelgeneem. Die leerlinge het gesukkel, veral omdat die teenstanders soos reuse teenoor hulle gelyk het. Die span wat deelgeneem het, het 
Read more
Bulletjies Rugby. Dit was ‘n besonderse seisoen vir die Lüneburg rugbyspanne, omdat ons vir die eerste keer in jare 26 gretige rugbyspelers gehad het om fiks te hou. Die oefensessies het balvaardighede, besprekingstyd oor die rugby-aanpak & merkerreëls en speltyd ingesluit. Die jongste groep het 
Read more