Schule Luneburg 135 Schule Lüneburg Skool

As jy ‘n entoetsiastiese afrigter het, laat hy jou waarlik in jouself glo! Hy laat jou dapper voel in elke ”tackle” wat vir jou voorlê. Dankie, dat jy nie ‘n enkele oefening gemis het nie. Jy het die skaam, maar ook die sterk spelers aangemoedig, elke kind kon in hierdie seisoen groei toon. Ons het geskitter op die rugbyveld en ander skole gewys watse groot rugbyhart hierdie “klein” platteland-skooltjie het.

-Fr.Hambrock

Previous

Next