Die Panther / Tiger atletiekbyeenkoms het 2 Februarie 2024 te Lüneburg
plaasgevind.

Die atlete het goed gevaar en die volgende prestasies is behaal:

Die Panthers wen vir die eerste keer sedert 2018 die interhuisbyeenkoms en ontvang die TWK-skild.