‘n Suksesvolle Robben / Pinguine is op 1 Maart 2024 gehou.
Die volgende rekords is gebreek:

Die Ludorum uitslae was as volg:

Die Robben het die swemgala gewen. ‘n Reuse dank vir al die wonderlike
ondersteuning!

Meer uit Schwimmen | Swem: Lees ook “Swemverslag 2022: Robben-Pinguine swemgala” en “Schwimmsaison 2018: Robben und Pinguine im Wasser”. Meer oor swem in Suid-Afrika by Swimming South Africa.