Leiersnaweek

Leiersnaweek 03 Schule Lüneburg Skool

Tydens die tweede skoolnaweek het die graad 7’s saam met Meneer Bekker en Juffrou Johannes op ‘n leiersnaweek na Wandersheim gegaan. Na ‘n lekker afkoelsessie in die swembad, het ons ‘n intensiewe inligtingssessie gehad, waar ons onsself baie beter leer ken het en meer oor ons eie persoonlikhede ervaar het. Ons het dit afgewissel met […]

Leiersnaweek 2022

Leiersnaweek 2022 2 Schule Lüneburg Skool

Tydens die tweede skoolnaweek het ons graad 7’s saam met Meneer Bekker en Juffrou Johannes op ‘n leiersnaweek na Wandersheim gegaan. Ons het ‘n intensiewe inligtingssessie gehad, waar ons onsself baie beter leer ken het en meer oor ons eie leierskapstyle ervaar het. Ons het dit afgewissel met ‘n vinnige swemsessie in die rivier voor […]

Leiersnaweek 2021

LEIERSNAWEEK 2021

Tydens die eerste skoolnaweek het die graad 7’s saam met Meneer Bekker en Juffrou Johannes ‘n leiersnaweek te Wandersheim geniet. Intensiewe inligtingssessies, waar hulle hulself baie beter leer ken het en meer oor hul eie leierskapstyle ervaar het, is afgewissel met heerlike afkoelsessies in die swembad en spanbouaktiwiteite in die natuur. Meneer du Plessis het […]

Leiersnaweek

Schule Lüneburg Skool - Leiersnaweek by Wandersheim

Die graad 7 dogters het op Vrydag 16 Maart met Mnr. Schmidt en Mev. Niebuhr direk na skool Wandersheim toe vertrek vir hul leiersnaweek. Na middagete het die dogters ‘n spanbou speletjie gespeel waarna Mnr. Schmidt ‘n sessie oor persoonlikheidstipes gehou het, sodat die leiers verstaan hoekom mens verskillende mense op verskillende maniere moet benader. […]