Lüneburg jagkompetisiewenners

  • 1e prys - Landolf Klingenberg
  • 2e prys - Quinton jansen van Rensburg
  • 3e prys - Heinz Drewes
Atletiek. Ons atlete was goed voorbereid hierdie afgelope atletiekseisoen en het elke liewe een hul kant deur en deur gebring. Ons het drie byeenkomste gehad waaraan ons deelgeneem het: Panther/Tiger Sportfest Dit was voorwaarlik ‘n ongelooflike dag gewees vir sport. Al ons leerders het baie 
Read more
Schwimmen. Eine weitere Schwimmsaison voller Erfahrungen und Abenteuer liegt hinter uns. Bei warmem Wetter und mit begeisterten Schwimmern, konnten wir viel neue Technik erlernen und natürlich auch fit werden. Unser erstes Schwimmfest, Robben und Pinguine, fand am 2. März statt und die Kinder waren wirklich 
Read more
Pret sportdag met ouers 26/09/2017
Read more
Vandag gaan geen tellings van die sportdag gegee word nie maar dankbaarheid gaan uitgespreek word teenoor almal wat die dag ‘n sukses gemaak het. Twee skole se toeskouers sit op die pawiljoen en gesels soos ou vriende, kinders speel met mekaar asof hul in dieselfde 
Read more