Angelika Johannes
Die leerders kon Vrydag, die 1ste September, met gewone klere skool toe kom en het almal ‘n minimum donasie van R10 vir die Droogtehulpfonds saamgebring. Ons het om en by R4000 ingesamel. Baie dankie vir almal se bereidwilligheid om te gee!