Interhuis Atletiek

Die Panther / Tiger atletiekbyeenkoms het 2 Februarie 2024 te Lüneburgplaasgevind. Die atlete het goed gevaar en die volgende prestasies is behaal: Die Panthers wen vir die eerste keer sedert 2018 die interhuisbyeenkoms en ontvang die TWK-skild.
Interlaer

Die interlaeratletiekbyeenkoms vind 16 Februarie te Amsterdam plaas. Die atlete, wat deelgeneem het, het die skool se naam weereens hoog gehou en die volgende prestasies is behaal: Nuwe record:
DSF – Atletiek

Die DSF-atletiekbyeenkoms vind 24 Februarie te Pionier plaas. Weereens hou die atlete ons skool se naam hoog en hulle bring die volgende medaljes huistoe: 21 Goud, 33 Silver, 35 Brons Die volgende prestasies is behaal: Dogters kampioenaflostrofee Mini Victrix Ludorum: Cara Niebuhr Senior Victrix Ludorum: Lyla Müller Reg deur die seisoen het die atlete ongelooflik […]
Atletiekverslag 2022

Carel du Plessis Die 8ste Februarie het ons Panther-Tiger interhuis-atletiekbyeenkoms plaasgevind, met ‘n pawiljoen vol toeskouers. Die ouers en grootouers was toegelaat om dié byeenkoms by te woon, waaroor ons onsettend dankbaar is. Twee nuwe rekords is opgestel: Carsten Meyer: S o/12 Gewigstoot Ralph Thiele: S o/11 Gewigstoot Die volgende trofeë is uitgedeel: Mini Victrix […]
Panther-Tiger Atletiek 2021

As gevolg van die Covid-regulasies het ons hierdie jaar die Panther-Tiger atletiekbyeenkoms in twee dae verdeel om die hoeveelheid toeskouers te akkommodeer. Die juniors het Dinsdag die 9de Maart aan hulle items deelgeneem en die seniors die 11de Maart. As gevolg van die verdeling was die gees op die paviljoen elektries gewees, omdat daar meer […]
Atletiekseisoen 2020

Die atletiekseisoen het met ‘n suksesvolle Interhuis, die jaarlikse „Panther-Tiger“, afgeskop. Die dag is altyd ‘n hoogtepunt vir ouers en leerders en is gevul met hope gees. Die Tiger-span het na afloop van die byeenkoms die beker gewen. Baie geluk! Die atlete het die 14de Februarie aan die Interlaer te Wittenberg deelgeneem. Al ons atlete […]
Atletiek

Atletiek. Ons atlete was goed voorbereid hierdie afgelope atletiekseisoen en het elke liewe een hul kant deur en deur gebring. Ons het drie byeenkomste gehad waaraan ons deelgeneem het: Panther/Tiger Sportfest Dit was voorwaarlik ‘n ongelooflike dag gewees vir sport. Al ons leerders het baie mooi deelgeneem aan die onderskeie items op die dag en […]