Mini-Basaar 2023

Angelika Johannes Aan die einde van die tweede kwartaal organiseer die Graad 7-leerders ‘n Mini-Basaar ten gunste van hul afskeidsnaweek. Die geld wat hulle insamel word gebruik om so ‘n naweek van afsluiting na ‘n lang laerskoolloopbaan moontlik te maak. Elke leerder in die klas kry die geleentheid om hul eie speletjie uittedink en aantebied. […]
Mini-Basar

Am letzten Tag vom dritten Quartal durften die Siebtklässler ihren Mini-Basar veranstalten. Die Kinder haben es riesig genossen!
Mini-Basar 2020

Am letzten Tag vom dritten Quartal fand unser Mini-Basar statt. Dieser Tag dient dazu, für das Abschiedswochende der 7. Klasse Geld einzusammeln. Die Siebtklässler haben in Gruppen ihre Spiele organisiert. Esami und Kian haben „Skuifskiet“ angeboten. Markus und Christan Hinze haben „Darts“ geregelt, Kai hat „Cup blow“ angeboten und bei Christian Hiestermann gab es „Cup […]
Mini-basaar 2019

Ons het ‘n wonderlike oggend saam gehad om alles op te stel vir die jaarlikse Mini-basaar. Ons het stres gehad met Andreas se harde stomp, maar toe het ons dit uitgesorteer deur baie gaatjies te maak en water daarop te gooi. Die Mini-basaar het begin en dit was soos ‘n storm op ons. Die kinders […]
Mini-basar

Am letzten Schultag vom zweiten Viertel, hielten wir unseren jährlichen Mini-basar. Die Klasse 7 Schüler bereiteten alles vor für den Tag. Es ging schon um halb 8 morgens los und es gab eine interesante Auswahl an Spielen, sowie: „Spin the fidget“, Tassen aufstellen, Ballon platzen, „Kekse von der Stirn durch Gesichtsbewegung zum Mund kriegen und […]