Landsdienstoer

Schule Luneburg 138 Schule Lüneburg Skool

Opgewonde en vol energie het ons 32 graad 5 tot 7-leerders Maandagoggend, 22 April, by die skool gearriveer. Koffers was gepak, padkos gereed om aan te peusel, laaste foto‘s geneem voordat ons vertrek.… en uiteindelik was ons oppad na die Drakensberge. ‘n Besoek aan Talana museum in Dundee het die geskiedenis-gedeelte van die toer aangevul. […]

Gewone Kleredag Vir Landbou

Fondsinsameling Schule Lüneburg Skool

Angelika Johannes Die leerders kon Vrydag, die 1ste September, met gewone klere skool toe kom en het almal ‘n minimum donasie van R10 vir die Droogtehulpfonds saamgebring. Ons het om en by R4000 ingesamel. Baie dankie vir almal se bereidwilligheid om te gee!

Landsdienstoer 2023

WhatsApp Image 2023 06 19 at 15.28.17 Schule Lüneburg Skool

Nina Elges (Graad 5) Die klein skool met die groot pret! Daar het Dinsdagoggend, 2 Mei 2023, groot opgewondenheid by Schule Lüneburg geheers toe die Graad 5 tot 7-leerders en hul onderwysers op hulle landsdienstoer na die Mpumalanga Laeveld vertrek het. Na ‘n lang busrit het die toer afgeskop met ‘n besoek aan die Sudwala […]

Landsdienstour 2021

Landsdienstoer 3 Schule Lüneburg Skool

Anna Meyer Endlich war sie da: die Landsdienstourwoche! Mit schwerbeladenen Koffern und haufenweise Snacks waren wir unterwegs nach Drakensville. Unterwegs stoppten wir aber erst in Dundee, um das Talana Museum zu besichtigen. Nach einem kurzen Mittagessen fuhren wir dann weiter. Nach unserer Ankunft ging es dann schon gleich los, mit Seilrutschen und Bootbauen. Am Abend […]

Landsdienstentoonstelling 2019

Landsdienstentoonstelling - Schule Lüneburg Skool

Landsdienstentoonstelling Hierdie Landsdienstentoonstelling was ons tema water en plastiek. Ons leerders maak waterdiere uit herwinde plastiek. Die dag was ‘n reuse sukses gewees en Tannie Carol Preston kom vertel ons van haar skoonmaak in die vleilande in die Wakkerstroom distrik. Sy vertel ons ook van ‘n inisiatief “Eco bricks”, waar plastiek in bottels ingedruk word […]

Landsdiens Toer 2019 – Babanango

Landsdiens Toer 2019 - Babanango

Landsdienstoer 2019. Am ersten Tag sind wir nach einer langen Fahrt endlich in Babanango angekommen. Wir sind in unsere Zelte eingezogen und danach haben wir verschiedene „Obstacle Courses“ gemacht. Danach haben wir ein herrliches Abendbrot am Feuer gegessen und haben eine ruhige Nacht erlebt. Am Morgen sind wir zur Miene gegangen. Wir sind auch zum […]

Boomplantdag

Schule Lüneburg Skool - Boomplantdag

BOOMPLANTDAG, RENOSTERDAG EN “BACKAWARENESS” – GRAAD 7’S Die 21ste September was ons nasionale boomplantdag by die skool. Ons het ‘n wildeperskeboom geplant. Bianca het ons meer oor die boom vertel en Silke het ons ingelig hoe om die boom te versorg. Dis die graad 1’e se boom en hulle sal hom verder versorg. Op dieselfde […]

Landsdienstoer 2018

Schule Lüneburg Skool - Landsdienstoer

Op Maandag, 23 April, het die Graad 5 – 7 leerders na Drakensville vertrek vir hul jaarlikse landsdienstoer. Op pad soontoe het ons by die Talana Museum in Dundee ‘n besoek afgelê waar ons baie oor díe ou myndorpie se geskiedenis geleer het. Ons het eers ‘n toer deur die museum gemaak waar ons glaswerk, […]

Landsdienstentoonstelling

Schule Lüneburg Skool - Landsdienstentoonstelling

Landsdienstentoonstelling. Op Vrydag, 20 Oktober, het ons jaarlikse landsdienstentoonstelling met die tema “Ons erfenis“ plaasgevind. Die oggend het met ‘n oordenking begin wat deur die Bybelklub-leidster, Danielle Peters, gehou is. Sy het ons vertel van die erfenis wat God aan ons oorgelaat het en dat dit ons plig is om te sorg dat hierdie erfenis […]

Landsdiens Ekoklub

Landsdiens Ekoklub Op Donderdag, 28 September, het oom Bradley en oom Maritz van die World Wildlife Fund (WWF) met ons landsdiensmaats kom gesels oor interessante grasland spesies. Hulle het ons vertel oor verskillende soorte plante en diere wat in graslande voorkom, wat deur boerdery en mynbedrywighede bedreig word. Ons waardeer die moeite wat hulle gemaak […]