Afskeidsnaweek

Wernich Bekker Die graad 7-klas het met opgewondenheid Vrydag, die 22ste Oktober na Badplaas vertrek vir hulle afskeidsnaweek. Daar was ‘n paar rooi gesiggies op die bus gewees, nadat daar vir die leerders elk ‘n stukkie “Chilli-bite” uitgedeel is en ons kon kyk, wie die langste geen emosies kon wys nie. Die Vrydagaand het die […]
Graad 7 Afskeidsnaweek 2020

Die graad 7-klas het hierdie jaar na Badplaas gegaan vir hulle afskeidsnaweek. Oppad na Badplaas het Mnr. du Plessis vir die leerders “chilli bites” gekoop, wat die leerders laat snak het na hul asems. Daar was vele grappe en pret gewees. Die gr 7’s het die personeel op sommige tye so laat skrik met maskers […]
Klasse 7 Abschiedsfeier

Ihr lieben Eltern, Großeltern und Freunde der Schule! Die letzten Wochen im Schuljahr bieten den Lehrern und Eltern so viel Gelegenheit auf die Vergangenheit zurück zu schauen. Sei es nur auf das vergangene Jahr oder sei es auf viele Jahre hinweg. Wir erschrecken, wie schnell die Kinder groß werden, wie viel sie gelernt haben, wie […]
Afskeidnaweek

Afskeidnaweek Die Vrydagoggend na die afskeidsfunksie het die graad 7-dogters met Mnr. Schmidt, Mev. Niebuhr en Oom Walter na Badplaas vertrek. Dit was yskoud en het die hele pad soontoe saggies gereën – maar nogsteeds was ons baie opgewonde oor die naweek. Nadat ons gearriveer het, het ons in die heerlik warm spa swembaddens geswem, […]