Tag des Baumes – Boomplantdag

Schule-Luneburg-Skool-Boomplantdag

Christian Hiestermann An der Schule Lüneburg pflanzen die Erstklässler jedes Jahr einen Baum. In diesem Jahr war dieser besondere Tag aber etwas anders – in diesem Jahr pflanzte jedes Schulkind einen Speckbaum. Zu Anfang des Tages hielten die Siebtklässler die Andacht und erzählten den Kindern mehr über den Speckbaum. Danach ging es los. Jedes Kind […]

Boomplantdag

Schule Lüneburg Skool - Boomplantdag

BOOMPLANTDAG, RENOSTERDAG EN “BACKAWARENESS” – GRAAD 7’S Die 21ste September was ons nasionale boomplantdag by die skool. Ons het ‘n wildeperskeboom geplant. Bianca het ons meer oor die boom vertel en Silke het ons ingelig hoe om die boom te versorg. Dis die graad 1’e se boom en hulle sal hom verder versorg. Op dieselfde […]

Boomplantdag

Schule Lüneburg Skool Boomplantdag

Op Vrydag, 1 September het ons ons jaarlikse boomplantdag hier by die skool gehad. Ons het ‘n Van Wykshout boom langs die graad 7-klas geplant. Hierdie boom word deur die graad 7-leerders geplant en moet dan deur die graad 1-klas van die jaar versorg word. Die leerders is elke jaar opnuut opgewonde as hulle gaan […]