Lüneburg jagkompetisiewenners

  • 1e prys - Landolf Klingenberg
  • 2e prys - Quinton jansen van Rensburg
  • 3e prys - Heinz Drewes
PERSONEELFUNKSIE

Personeelfunksie. Die personeel het die kwartaal „n spangees gehou waar hulle rolbal gaan speel het. Die per-soneel het die dag vreeslik baie geniet, dit was iets nuuts vir almal.

Die personeel het lekker gelag, goeie herinneringe gemaak en saam as „n gedugte span gewerk. Ons is regtig dankbaar vir elkeen van hulle en die goeie atmosfeer vir hulle in die skool inbring.

Comments are closed.
d6 School Communicator VIR MEER INFO
Install the d6 School Communicator for desktop or mobile today to stay up to date with all the latest news, calendar events, homework and more.
ABLADEN
Latest Posts
Valentinstag
Schule Lüneburg Skool - Leiersnaweek