Lüneburg jagkompetisiewenners

  • 1e prys - Landolf Klingenberg
  • 2e prys - Quinton jansen van Rensburg
  • 3e prys - Heinz Drewes

Kom geniet ‘n kleurvolle oggend by ons vondsinsameling ten bate van die Paulpietersburg Pleegsorgeenheid.

Wanneer: 28 September 2018
Waar: Lüneburg skool
Begintye:

  • 08:00 – 10 km
  • 08:05 – 5 km
  • 08:10 – 2.5 km

Inskrywings (tot en met 28 September 2018)

Algemene inligting:

  • Daar sal ‘n snoepie en boereworsbroodjies beskikbaar wees.
  • Trek ou klere (verkieslik ‘n wit hemp) aan.

Inskrywingsgeld:

  • R50 vir die 2.5 Km, R70 vir die 5 Km, R100 vir die 10 Km vir volwassenes en nie-Lüneburg skoliere (per Internet / kontant betaalbaar)

Bankbesonderhede:

  • Lüneburg Primere skool; FNB Paulpietersburg 270624; Rek. nr. 532 800 105 97
  • Verwysing/beneficiary name: Colour run + hoeveel Km
  • E-pos bewys van betaling na luneburg@lantic.net.
[contact-form-7 404 "Not Found"]
Luneburg Fun Run 2018 Schule Lüneburg Skool