Lüneburg jagkompetisiewenners

  • 1e prys - Landolf Klingenberg
  • 2e prys - Quinton jansen van Rensburg
  • 3e prys - Heinz Drewes
Soos ons almal weet word KRIEKET in Lüneburg met HOOFLETTERS gespel. Die basis vir goeie krieketspelers word in Lüneburg al op ‘n jong ouderdom gelê. Alle graad 1 tot 3-leerders het in hierdie seisoen aan die Mini-Krieket deelgeneem. Mini-Krieket lê ‘n goeie fondasie vir die 
Read more
Mini-Krieket Die krieketseisoen vir die o/7’s, o/8’s en o/9’s was baie prettig gewees. Ons het van die begin van die seison af al die beginners die regte boultegnieke geleer. Die nodige hand-oog-koördinasie was ‘n bietjie meer uitdagend met so ‘n klein bal. Die seisoen was 
Read more
In diesem Jahr hatten wir eine u/7, u/8 und u/9 Mini-cricket Mannschaft. Die Ergenisse sind wie folgt: 03. August gegen Maranatha Am 3. August spielten die u/8 und u/9 Mannschaften gegen Maranatha. Unter den u/9 Spielern herrschte ein guter Geist, und deshalb siegten sie in 
Read more