Lüneburg jagkompetisiewenners

  • 1e prys - Landolf Klingenberg
  • 2e prys - Quinton jansen van Rensburg
  • 3e prys - Heinz Drewes
Ons jaarlikse prysuitdeling het Donderdag, 30 November, in die saal plaasgevind. Hierdie aand bied vir ons die geleentheid om aan die leerders erkenning te gee vir wat hulle op kulturele-, sport- en akademiese gebied vermag het. Baie geluk aan elke leerder vir hul prestasies. Ons 
Read more