Ons jaarlikse prysuitdeling het Donderdag, 30 November, in die saal plaasgevind. Hierdie aand bied vir ons die geleentheid om aan die leerders erkenning te gee vir wat hulle op kulturele-, sport- en akademiese gebied vermag het.

Baie geluk aan elke leerder vir hul prestasies. Ons op trots op elkeen wat sy beste gegee het!


Baie geluk aan Danielle Filter wat die DUX-trofee ontvang het en aan Anja Eckhardt wat die Benevolus-trofee en die Algehele Beste leerder-trofee ontvang het.