WhatsAp4p Image 2023 09 27 at 07.47.30 Schule Lüneburg Skool

Michelle Hambrock

Ons is dankbaar dat al ons mini-krieketspanne die geleentheid gekry het om aan verskeie kriekettoernooie deel te neem.

Mnr Steffen het gehelp met die afrigting van die graad 3-groep. Ons is dankbaar vir sy passie en belangstelling in die sport, en bedank hom dat hy hierdie groep kinders help groei het.

Ons jong krieketspelers het almal met die korrekte boultegnieke geoefen. Hierdie tegniek het ‘n suksesvolle uitkoms getoon, met die hoeveelheid paaltjies wat ons kon neem.

Die o/ 7 – o/9-spanne het almal onoorwonne uit elke wedstryd getree.

Welgedaan, ons sien uit na die volgende seisoen!

Previous