Hierdie jaar het ons aan altwee krieketligas deelgeneem; die o/11 en o/13. In die o/11 spannetjie speel ook baie dogters, wat hulle goed van hulle taak kwyt. Ons eindig agste in hierdie liga en sal vroeg volgende kwartaal in die kwarteindrondte teen Winterton te staan 
Read more
Die krieketseisoen het met die o/13 7’s-kriektoernooi te Lüneburg afgeskop. Ses skole het deelgeneem. Lüneburg het in die finaal teen Michaelis gespeel en tweede geeindig. In die NKZN-krieketliga het die span ongelooflik goed presteer en het aan die einde van die 3de kwartaal, 5de geeindig 
Read more
Wernich Bekker Die o/13-krieketseisoen het baie goed begin met Lüneburg se 7’s krieket, waar die o/13-span eerste geëindig het. Ons bedank TWK as die borg van hierdie toernooi. In die liga is daar alreeds 6 wedstryde gespeel, waarvan Lüneburg 4 gewen het en 2 verloor 
Read more
Jacques Malan Die o/11-krieketspan het hierdie seisoen puik krieket gespeel. Hulle het in Augustus te Lucas Meyer Laerskool ‘n toernooi gespeel. Hulle het 4 wedstryde gespeel en al 4 is baie oortuigend gewen, waar hulle dan in die finaal teen Michaelis gewen het en dus 
Read more
Michelle Hambrock Ons is dankbaar dat al ons mini-krieketspanne die geleentheid gekry het om aan verskeie kriekettoernooie deel te neem. Mnr Steffen het gehelp met die afrigting van die graad 3-groep. Ons is dankbaar vir sy passie en belangstelling in die sport, en bedank hom 
Read more
Wernich Bekker Graad 7 Seuns Die krieketseisoen was in hierdie jaar ongelukkig baie kort. Min wedstryde kon gespeel word en die kompetisie teen ander skole was nie altyd toegelaat nie. Ons het wel teen ons pa’s gespeel en dit was beslis ‘n hoogtepunt. Die o/11’s 
Read more
Soos ons almal weet word KRIEKET in Lüneburg met HOOFLETTERS gespel. Die basis vir goeie krieketspelers word in Lüneburg al op ‘n jong ouderdom gelê. Alle graad 1 tot 3-leerders het in hierdie seisoen aan die Mini-Krieket deelgeneem. Mini-Krieket lê ‘n goeie fondasie vir die 
Read more
Hierdie jaar het ons twee krieket spanne in die liga ingeskryf, ‘n o/11- en ‘n o/13-span. Vir sekere o/11’s was dit rof, want hulle moes vir beide spanne speel. Maar ons spelers staan vir niks terug nie en in die liga verloor ons o/11-span slegs 
Read more
KRIEKETLIGA vs. Nardini (Tuis – Dinsdag, 2 Augustus) Ons seuns kolf eerste en teken altesaam 187 lopies aan in hul 20 boulbeurte en verloor slegs 1 paaltjie. Baie geluk aan elke speler wat hul hart uitgespeel het, Alexander het 95 lopies, Phillip 45 lopies en 
Read more
Ons seuns hat vanjaar aan die o/11 Zululand liga deelgeneem sowel as aan die o/13 en o/11 Sewes kriekettoernooie. Ons het ook ‘n paar vriendskaplike krieketwedstryde gespeel. Die verslae van die wedstryde volg: o/13 Sewes kriekettoernooi te Lüneburg Vrydag, die 28ste en Saterdag, die 29ste 
Read more