Lüneburg jagkompetisiewenners

  • 1e prys - Landolf Klingenberg
  • 2e prys - Quinton jansen van Rensburg
  • 3e prys - Heinz Drewes
Op Vrydag, 1 September het ons ons jaarlikse boomplantdag hier by die skool gehad. Ons het ‘n Van Wykshout boom langs die graad 7-klas geplant. Hierdie boom word deur die graad 7-leerders geplant en moet dan deur die graad 1-klas van die jaar versorg word. 
Read more