Zur Belohnung organisierten wir unsere eigenen Olympischen Spiele auf dem Feld. Die Kinder wurden in den 5 Farben der Olympischen Spiele eingeteilt, um gegeneinander zu wetteifern. Leider spielte das Wetter nicht mit und wir mussten ganz schnell umdenken, aber trotzdem hatten wir sehr viel Spaß in den Klassenzimmern mit anderen Aktivitäten. Aufregung und Freude herrschte in allen Klassenzimmern.
Die Gelben siegten. Da wir alle Königskinder sind, bekam jeder eine goldene Medaille umgehängt, als Siegerspreis!
Pret-dag en fondse vir die WINGS Skool
Vir die pret-dag op die laaste dag van die kwartaal het ons besluit om vir die WINGS Skool geld in te samel. Ons leerders het ywerig by groot en klein, Pa, Ma, Oupa, Ouma ingesamel om meer as R20 000.00 in te samel. Ons dank elkeen vir die vrygewige donasies. God seën julle!
As beloning het ons ons eie Olimpiese Spele op die veld gereël. Die kinders is in die 5 kleure van die Olimpiese Spele verdeel om teen mekaar mee te ding. Ongelukkig het die weer nie saamgespeel nie en ons moes vinnig aanpas, maar steeds het ons baie pret in die klaskamers gehad met ander aktiwiteite. Opwinding en vreugde het in al die klaskamers geheers.
Die Geel span het gewen. Aangesien ons almal koningskinders is, het elkeen ‘n goue medalje ontvang as oorwinningsprys!