logo
Luneburg Basaar Advertensie 2018

Landsdiens

'n Belangrike aktiwiteit van ons skool is die Landsdiens. Al die Graad 5-7 leerders van die skool behoort outomaties aan die klub.

Handwerkklub

In die drie onderskeie klubs word dwarsdeur die jaar gewerk. Elke maand word ‘n projek in die Handwerkklub gemaak. In die Ecoklub probeer ons om die omgewing te bewaar of om meer oor die omgewing te leer. In die Bybelklub leer ons meer oor ons Skepper en Verlosser. Hier help die Gr 7 leeerders met die openinge op Vrydae.

Landsdiens 2014

Fondsinsamelingsaksie

Jaarliks beplan ons ook een of ander fondsinsamelingsaksie vir ‘n organisasie wat met die verspreiding van die Evangelie help, so het ons bv. al ‘n 24-uur Spring-vir-Bybels, Stap/Hardloop-vir-Bybels, ten bate van UNDERGROUND, die kinder en jeug-bediening van Geopende deure, TWR of die Bybelgenootskap gehou.

Landsdienstentoonstelling

Landsdienstentoonstelling

‘n Belangrike dag in ons skoolalmanak is die Landsdienstentoonstelling wat op die tweede Vrydag na die Oktober vakansie gehou word. Hier word die projekte van die leerders wat tuis en by die skool gemaak is uitgestal en beoordeel. Baie belangrik is natuurlik die Landsdienstoer waartydens die leerders ‘n week lank meer in die buitelugklaskamer leer.

d6 School Communicator VIR MEER INFO
Install the d6 School Communicator for desktop or mobile today to stay up to date with all the latest news, calendar events, homework and more.
ABLADEN

GROßEN Unterschied

Lüneburg ist wirklich die kleine Schule mit dem GROßEN Unterschied
Schule Lüneburg Skool, South Africa
5.0
2018-06-08T11:40:14+00:00
Lüneburg ist wirklich die kleine Schule mit dem GROßEN Unterschied

Goeie akademiese en Christelike onderrig

Daar is ‘n spreekwoord wat lui: “BUIG DIE BOOMPIE TERWYL HY NOG JONK IS.” Ek kan getuig daarvan.
Schule Lüneburg Skool, South Africa
5.0
2018-06-08T11:41:46+00:00
Daar is ‘n spreekwoord wat lui: “BUIG DIE BOOMPIE TERWYL HY NOG JONK IS.” Ek kan getuig daarvan.

Schülerheim und die Kirche eine Einheit

Ich bin sehr dankbar, dass ich das Vorrecht hatte in Lüneburg aufzuwachsen und dort zur Schule zu gehen.
Schule Lüneburg Skool, South Africa
5.0
2018-06-08T11:44:06+00:00
Ich bin sehr dankbar, dass ich das Vorrecht hatte in Lüneburg aufzuwachsen und dort zur Schule zu gehen.

Ein Vorrecht hier zur Schule gehen

Ich hoffe, dass unsere Kinder Lüneburg auch noch so erfahren können, wie wir es damals taten.
Schule Lüneburg Skool, South Africa
5.0
2018-06-08T12:14:12+00:00
Ich hoffe, dass unsere Kinder Lüneburg auch noch so erfahren können, wie wir es damals taten.

Ich bin sehr dankbar

Möge Gott geben, dass die Deutsche Sprache, die Deutsche Kultur aber vor allem der Christlicher Glaube weiter erhalten bleibt!
Schule Lüneburg Skool, South Africa
5.0
2018-06-08T12:16:20+00:00
Möge Gott geben, dass die Deutsche Sprache, die Deutsche Kultur aber vor allem der Christlicher Glaube weiter erhalten bleibt!
5.0
5
Jongste nuus
GRUßWORT
PERSONEELFUNKSIE
EINSCHULUNG DER EULEN 2018 - Schule Lüneburg Skool