Aan die voet van die Ncagaberg pronk ‘n trotse Duitse skool, omring met natuurprag soos min ander plekke. Beantwoord die volgende vraag vir R250 om in te skryf vir die kompetisie in drie provinsies.

VRAAG: Langs watter berg pronk Laerskool Lüneburg?

1ste Prys: Jag in Limpopo, Swartwater distrik, Plaas Oudepost – 1x Kudu, 1x Waterbok, 1x Blouwildebees, 4x Rooibokke, 1x Vlakvark & 1x Slagskaap.

2de Prys: Jag in Mpumalanga, Wakkerstroom distrik, Plaas Bergvlei –
1x Rooiribbok, 3x Blesbokke, 2x Takbokke & 1x Slagskaap.

3de Prys: Jag in Natal, Paulpietersburg distrik, Plaas Basangoma –
2x Rooibokke, 2x Blesbokke, 2x Springbokke & 1x Slagskaap.

Vir inskrywings stuur ‘n e-pos aan l.schmidt@vodamail.co.za, besoek ons by www.luneburgschule.co.za of bel skool tydens skoolure by 034 815 0059.

Die kompetisie sluit 31 Maart 2020 om 14:30. Trekking vind plaas op 3 April 2020.

Al drie pryse sluit selfsorg akkommodasie in vir 4 nagte vir 6 mense, sowel as jagvoertuig. Pryswenners word dadelik in kennis gestel en op webwerf bekend gemaak. U onderhandel self met die plaaseienaar oor ‘n datum.

INSKRYWINGS:

034 815 0059
l.schmidt@vodamail.co.za

Jagkompetisie 2020

Inskrywingsvorm

Bank Besonderhede

Luneburg Schule, FNB 270624, Account 53280010597