Kom geniet ‘n kleurvolle oggend by ons vondsinsameling ten bate van die Paulpietersburg Pleegsorgeenheid.
Wanneer: 28 September 2018
Waar: Lüneburg skool
Begintye:
- 08:00 – 10 km
- 08:05 – 5 km
- 08:10 – 2.5 km
Inskrywings (tot en met 28 September 2018)
- Aanlyn inskrywingsvorm by www.luneburgschule.co.za/colour-run-2018
- By Lüneburg skool
Algemene inligting:
- Daar sal ‘n snoepie en boereworsbroodjies beskikbaar wees.
- Trek ou klere (verkieslik ‘n wit hemp) aan.
Inskrywingsgeld:
- R50 vir die 2.5 Km, R70 vir die 5 Km, R100 vir die 10 Km vir volwassenes en nie-Lüneburg skoliere (per Internet / kontant betaalbaar)
Bankbesonderhede:
- Lüneburg Primere skool; FNB Paulpietersburg 270624; Rek. nr. 532 800 105 97
- Verwysing/beneficiary name: Colour run + hoeveel Km
- E-pos bewys van betaling na luneburg@lantic.net.
Error: Contact form not found.