Netbal

Ons is baie trots op ons senior en junior dogters se netbalprestasies vanjaar. Die dogters het te Lüneburg die 20 ste April, sowel as te HSPR (Maranatha) die 18de Mei, aan die twee wintersportdae deelgeneem. Beide, die junior en senior spanne het by albei sportdae baie goed gevaar.Die vooruitsigte vir die volgende jare lyk belowend […]
Senior Netball 2023

Angelika Johannes Sechs Jahre her hätte ich nicht gewagt davon zu träumen, 2 ganze Netballteams für die älteren Mädels zusammenstellen zu können. Und nun haben wir es doch geschafft! Aus 9 Mädels in der 4. – 7. Klasse sind 22 geworden. Das ist erstaunlich! Diese Netballsaison war erbauend und herausfordernd zugleich. Einerseits lassen die Mädels […]
Junior Netbal 2023

Verona Wortmann Omdat ons die eerste kwartaal met ‘n konsert afgesluit het, en nie ekstra tyd vir Netbalvaardighede gehad het nie, het die 2023 netbalseisoen vroeg in die 2de kwartaal met volle vaart afgeskop. Ons het elke oefensessie ten volle benut om seker te maak die spelers is gereed vir die seisoen se kompetisies wat […]
Netbalkliniek te Wittenberg

Angelika Johannes Tydens die wintersportseisoen in Mei het al die dogters aan ‘n netbalkliniek te Wittenberg deelgeneem. Die kliniek het oor twee dae gestrek en is deur die Protea-speelster Romé Joubert aangebied. Dit het bestaan uit intensiewe eenhede met verskillende oefeninge vir opwarming, vaardighede en die spel. Die eerste dag het spesifiek gefokus op verdedigende […]
Netbalseisoen 2018

Netbalseisoen 2018. Hierdie kwartaal het ons afgeskop, of eerder afgegooi, met ‘n netbalkliniek, waar die meisies nuwe tegnieke en netbalvaardighede geleer het. Hulle het geleer hoe om hulle “netbalhuis” te bou. Hierdie netbalhuis het ‘n goeie fondasie wat uit die basiese vang– en gooi-tegnieke bestaan. Daarby het hulle ook verdediging, goeie en stabiele liggaamsposisie, voetwerk, […]